Mentira
A mentira é condenada pela Bíblia como pecado grave. Deus é verdade, e quem mente se alinha com o pai da mentira. O cristão é chamado a falar a verdade em amor.
Deus odeia a mentira
Os lábios mentirosos são abominação para o Senhor. A Bíblia adverte que todo mentiroso terá parte no lago de fogo.
22 Valse lippe is vir die HERE 'n gruwel, maar Hy het 'n welbehae in die wat getrou handel.
8 Maar wat die vreesagtiges aangaan en die ongelowiges en gruwelikes en moordenaars en hoereerders en towenaars en afgodedienaars en al die leuenaars hulle deel is in die poel wat brand met vuur en swawel: dit is die tweede dood.
16 Hierdie ses dinge haat die HERE, en sewe is vir sy siel 'n gruwel:17 trotse oë, 'n leuenagtige tong en hande wat onskuldige bloed vergiet,18 'n hart wat onheilsplanne beraam, voete wat haastig na die kwaad toe loop,19 een wat as valse getuie leuens uitstrooi en tussen broers tweedrag saai.
9 Lieg nie vir mekaar nie, omdat julle die oue mens met sy werke afgelê het
Falar a verdade
Despojai-vos da mentira e falai a verdade cada um com o próximo. Cristo é a verdade, e nos chama a ser testemunhas fiéis.
25 Daarom, lê die leuen af en spreek die waarheid, elkeen met sy naaste, want ons is mekaar se lede.
6 Jesus antwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie.
44 Julle het die duiwel as vader, en die begeertes van julle vader wil julle doen. Hy was 'n mensemoordenaar van die begin af en staan nie in die waarheid nie, omdat daar in hom geen waarheid is nie. Wanneer hy leuentaal praat, praat hy uit sy eie, omdat hy 'n leuenaar is en die vader daarvan.
9 'n Valse getuie bly nie ongestraf nie, en hy wat leuens uitstrooi, kom om.
7 Hy wat bedrog pleeg, mag binne-in my huis nie bly nie; wie leuens praat, kan voor my oë nie bestaan nie.
Consequências da falsidade
A mentira destrói confiança e relacionamentos. As Escrituras alertam sobre os frutos amargos do engano e da falsidade.
6 Die verwerwing van skatte deur 'n valse tong is 'n verwaaide asem -- dodelike valstrikke.
19 'n Betroubare lip bestaan vir altyd, maar 'n valse tong vir 'n oomblik.
28 'n Valse tong haat die wat hy verbrysel het, en 'n gladde mond bewerk ondergang.
6 Die onsinniges sal voor u oë nie standhou nie; U haat al die werkers van ongeregtigheid.
11 Julle mag nie steel nie, en julle mag nie lieg nie, en julle mag die een die ander nie bedrieg nie.