Publicidade

Planejamento

Por Bíblia Online –

O planejamento é sábio, mas deve sempre se submeter à vontade de Deus. A Bíblia ensina que devemos planejar com prudência, mas confiar que Deus dirige nossos passos.

Planejar com sabedoria

Contar nossos dias nos ensina a ter coração sábio. O planejamento prudente é elogiado na Escritura como expressão de bom senso.

12 Leer ons om ons dae so te tel dat ons 'n wyse hart mag bekom!

28 Want wie van julle wat 'n toring wil bou, gaan nie eers sit en die koste bereken, of hy die middele het om dit uit te voer nie? --

22 Planne misluk sonder beraadslaging, maar deur die veelheid van raadgewers kom dit tot stand.

3 Laat jou werke aan die HERE oor, dan sal jou planne uitgevoer word.

Deus dirige os passos

O coração do homem planeja, mas a resposta certa vem do Senhor. Seus caminhos são mais altos que os nossos, e seus planos prevalecem.

9 Die hart van die mens dink sy weg uit, maar die HERE rig sy voetstappe.

21 Baie planne is in 'n man se hart, maar die raad van die HERE, die sal bestaan.

8 Want my gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle weë is nie my weë nie, spreek die HERE.

9 Want soos die hemel hoër is as die aarde, so is my weë hoër as julle weë en my gedagtes as julle gedagtes.

29 Ook dit kom van die HERE van die leërskare: Hy is wonderbaar van raad, groot van beleid.

Confiança no plano de Deus

Os planos do Senhor são de paz e esperança. Ele revela seus segredos aos seus servos e guia com fidelidade cada caminho confiado a Ele.

11 Want Âk weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die HERE, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle 'n hoopvolle toekoms te gee.

7 Want die Here HERE doen niks tensy Hy sy raadsbesluit aan sy knegte, die profete, geopenbaar het nie.

4 Mag Hy dink aan al u spysoffers en u brandoffer met welgevalle aansien! Sela.

8 Laat my u goedertierenheid in die môre hoor, want op U vertrou ek; maak my bekend die pad wat ek moet gaan, want ek hef my siel op tot U.

1 Alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar 'n tyd:

10 Maar God het dit aan ons deur sy Gees geopenbaar, want die Gees ondersoek alle dinge, ook die dieptes van God.

31 Wees nie afgunstig op 'n man van geweld en verkies geeneen van sy weë nie.32 Want die verkeerde is vir die HERE 'n gruwel, maar sy verborgenheid is met die opregtes.

Publicidade