Publicidade

Repouso e férias

Por Bíblia Online –

Deus criou o descanso como parte da vida. O sábado, o repouso e até as férias refletem a confiança de que Deus sustenta todas as coisas — mesmo quando paramos.

O descanso como ordenança

Deus descansou no sétimo dia e nos convidou a fazer o mesmo. O descanso sabático é um presente de Deus para restauração do corpo e da alma.

9 Daar bly dus 'n sabbatsrus oor vir die volk van God;10 want wie in sy rus ingegaan het, rus ook self van sy werke soos God van syne.

13 As jy jou voet terughou van die sabbat -- om nie jou sake op my heilige dag te doen nie, en as jy die sabbat 'n verlustiging noem en die heilige dag van die HERE hooghou; en as jy dit eer deur nie jou gewone gang te gaan nie, nie geleentheid vir jou sake soek of ydele taal spreek nie;14 dan sal jy jou verlustig in die HERE, en Ek sal jou laat ry oor die hoogtes van die aarde en jou laat geniet die erfdeel van jou vader Jakob; want die mond van die HERE het dit gespreek.

31 Of julle dan eet of drink of enigiets doen, doen alles tot verheerliking van God.

Sono e paz

Ditar-se em paz e dormir tranquilamente é bênção do Senhor. Quem confia nele dorme sem medo e acorda renovado.

8 Groter vreugde het U in my hart gegee as wanneer hulle koring en hulle mos oorvloedig is. [ (Psalms 4:9) Ek wil in vrede gaan lê en meteens aan die slaap raak; want U, o HERE, alleen laat my in veiligheid woon. ]

5 Luid roep ek die HERE aan, en Hy verhoor my van sy heilige berg. Sela.

2 Tevergeefs dat julle vroeg opstaan, laat opbly, brood van smarte eet -- net so goed gee Hy dit aan sy beminde in die slaap!

5 Jy hoef nie te vrees vir die skrik van die nag, vir die pyl wat bedags vlieg nie,

24 as jy gaan lê, sal jy nie skrik nie, en lê jy, dan sal jou slaap soet wees.

12 Daar is 'n smartlike onheil wat ek onder die son gesien het: rykdom wat deur sy besitter bewaar word tot sy eie ongeluk.

Descanso e segurança

No repouso, encontramos segurança. Deus guarda os justos, e mesmo no silêncio da noite, sua paz nos protege e restaura.

18 En jy sal vertrou, want daar is verwagting; en kyk jy rond -- jy sal in veiligheid gaan slaap.19 Ook sal jy lê sonder dat iemand jou skrikmaak; en baie sal jou guns soek.

2 Hy gaan in die vrede in: hulle sal rus op hulle bedde -- hy wat sy reguit pad loop.

Publicidade