Publicidade

O Senhor é o meu pastor

Por Bíblia Online –

O Salmo 23 é a expressão máxima da confiança em Deus como Pastor. Jesus se declarou o Bom Pastor que conhece suas ovelhas, cuida delas e dá a própria vida por elas.

O Senhor é o meu Pastor

Davi declarou com confiança que o Senhor é seu pastor e nada lhe faltará. Ele nos guia, nos restaura e nos conduz em caminhos de justiça.

1 'n Psalm van Dawid. Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie.

1 'n Psalm van Dawid. Die HERE is my herder; niks sal my ontbreek nie.2 Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen.3 Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil.

9 Verlos u volk en seën u erfdeel, en wees vir hulle 'n herder en dra hulle tot in ewigheid.

O Bom Pastor

Jesus é o Bom Pastor que conhece suas ovelhas pelo nome. Ele dá a vida por elas, as protege e nenhuma pode ser arrebatada de sua mão.

11 Ek is die goeie herder. Die goeie herder lê sy lewe af vir die skape.

14 Ek is die goeie herder, en Ek ken my eie en word deur my eie geken.15 Net soos die Vader My ken, ken Ek ook die Vader; en Ek lê my lewe af vir die skape.16 Ek het nog ander skape wat nie aan hierdie stal behoort nie. Ek moet hulle ook lei, en hulle sal na my stem luister, en dit sal wees een kudde, een herder.

2 Maar hy wat by die deur ingaan, is 'n herder van die skape.3 Vir hom maak die deurwagter oop, en die skape luister na sy stem; en hy roep sy eie skape by hulle naam en lei hulle uit.4 En wanneer hy sy eie skape uitgebring het, loop hy voor hulle uit; en die skape volg hom, omdat hulle sy stem ken.

25 Want julle was soos dwalende skape, maar nou het julle teruggekeer na die Herder en Opsiener van julle siele.

4 En wanneer die Opperherder verskyn, sal julle die onverwelklike kroon van heerlikheid ontvang.

O cuidado pastoral de Deus

Como pastor terno e forte, Deus carrega os cordeiros nos braços e guia com cuidado as ovelhas que amamentam.

10 Kyk, die Here HERE sal kom as 'n Sterke, en sy arm sal heers; kyk, sy loon is by Hom, en sy beloning is voor sy aangesig.11 Hy sal sy kudde laat wei soos 'n herder; Hy sal die lammers in sy arm vergader en aan sy bors dra; die lammerooie sal Hy saggies lei.

Publicidade