Ser de confiança
A confiabilidade é uma marca do caráter cristão. A Bíblia exalta aqueles que são fiéis em suas palavras, compromissos e na missão que Deus lhes confiou.
Fidelidade como vocação
Ser de confiança é refletir o caráter de Deus, que é fiel em todas as suas promessas. A fidelidade se prova nas pequenas e grandes coisas.
4 Want die woord van die HERE is reg, en al sy werk is met trou.
45 Wie is dan die getroue en verstandige dienskneg vir wie sy heer oor sy diensvolk aangestel het om hulle hul voedsel op tyd te gee?
22 En julle sal deur almal gehaat word ter wille van my Naam. Maar wie volhard tot die einde toe, hy sal gered word.
Integridade e verdade
O cristão confiável fala a verdade, cumpre suas promessas e persevera até o fim, mesmo quando o caminho é difícil.
15 maar, terwyl ons in liefde die waarheid betrag, in alles sou opgroei in Hom wat die Hoof is, naamlik Christus,16 uit wie die hele liggaam -- goed saamgevoeg en saamverbind deur die ondersteuning wat elke lid gee volgens die werking van elke afsonderlike deel in sy mate -- die groei van die liggaam bevorder vir sy eie opbouing in liefde.
10 Vrees vir niks wat jy sal ly nie. Kyk, die duiwel gaan sommige van julle in die gevangenis werp, sodat julle op die proef gestel kan word; en julle sal tien dae lank verdrukking hê. Wees getrou tot die dood toe, en Ek sal jou die kroon van die lewe gee.