Publicidade

Ageu 2

1 Op die een en twintigste dag van die sewende maand het die woord van die HERE deur die diens van die profeet Haggai gekom en gesê:2 Spreek tog met Serubb bel, die seun van Se ltiël, die goewerneur van Juda, en met Josua, die seun van Josadak, die hoëpriester, en met die oorblyfsel van die volk en sê:3 Wie is onder julle nog oor wat hierdie huis in sy vroeëre heerlikheid gesien het? En hoedanig sien julle dit nou? Lyk dit nie net soos niks in julle oë nie?4 Nou dan, skep moed, Serubb bel, spreek die HERE, en skep moed, Josua, hoëpriester, seun van Josadak, en skep moed, julle almal, volk van die land, spreek die HERE, en werk! Want Ek is met julle, spreek die HERE van die leërskare,5 met betrekking tot die verbond wat Ek met julle gesluit het by julle uittog uit Egipteland, en my Gees sal in julle midde bestendig bly; wees nie bevrees nie!6 Want so sê die HERE van die leërskare: 'n Rukkie nog, 'n kort tydjie, dan sal Ek die hemel en die aarde en die see en die droë grond laat bewe.7 Ek sal ook al die nasies laat bewe, sodat die skatte van al die nasies sal toevloei; en Ek sal hierdie huis met heerlikheid vervul, sê die HERE van die leërskare.8 Aan My behoort die silwer en aan My die goud, spreek die HERE van die leërskare.9 Die toekomstige heerlikheid van hierdie huis sal groter wees as die vroeëre, sê die HERE van die leërskare; en op hierdie plek sal Ek vrede gee, spreek die HERE van die leërskare.10 Op die vier en twintigste van die negende maand in die tweede jaar van Dar¡us, het die woord van die HERE gekom deur die diens van die profeet Haggai en gesê:11 So sê die HERE van die leërskare: Vra tog aan die priesters inligting uit die wet en sê:12 As iemand heilige vleis in die slip van sy kleed dra, en hy sou met sy slip aan brood raak of iets wat gekook is, of wyn of olie of watter spys ook al, sal dit heilig word? En die priesters het geantwoord en gesê: Nee.13 Daarop sê Haggai: As iemand wat deur 'n lyk verontreinig is, aan al hierdie dinge sou raak, sal dit onrein wees? En die priesters het geantwoord en gesê: Dit sal onrein wees.14 Toe antwoord Haggai en sê: So is in my oë hierdie volk en so hierdie nasie, spreek die HERE, en so is al die werk van hulle hande en wat hulle d r offer -- onrein is dit.15 Merk dan nou tog op, van hierdie dag af terug! Voordat hulle steen op steen gelê het in die tempel van die HERE,16 in die tyd het iemand gekom by 'n koringmied van twintig maat, en daar was maar tien; hy het gekom by die parskuip om vyftig emmers te skep, en daar was maar twintig.17 Ek het julle swaar getref met brandkoring en heuningdou en hael -- al die werk van julle hande -- nogtans het niemand van julle hom tot My gewend nie, spreek die HERE.18 Merk tog op, van hierdie dag af terug, van die vier en twintigste dag van die negende maand, naamlik van die dag af toe hulle die fondament van die tempel van die HERE gelê het; merk op:19 Is daar nog saad in die skuur? Ja, selfs die wingerdstok en die vyeboom en die granaatboom en die olyfboom het niks opgelewer nie. Van hierdie dag af sal Ek seën.20 Vir die tweede maal het die woord van die HERE tot Haggai gekom op die vier en twintigste van die maand en gesê:21 Spreek met Serubb bel, die goewerneur van Juda, en sê: Ek sal die hemel en die aarde laat bewe.22 En Ek sal die koningstrone omverwerp en die mag van die heidense koninkryke verdelg; en Ek sal die strydwaens en die wat daarop ry, omverwerp, en die perde en hulle ruiters sal val, die een deur die swaard van die ander.23 In die dag, spreek die HERE van die leërskare, sal Ek jou neem, Serubb bel, seun van Se ltiël, my kneg, spreek die HERE, en jou maak tot 'n seëlring, want jou het Ek verkies, spreek die HERE van die leërskare.

1 Septinto mėnesio dvidešimt pirmą dieną Viešpats vėl kalbėjo per pranašą Agėją:2 "Sakyk Salatielio sūnui Zorobabeliui, Judo valdytojui, ir Jehocadako sūnui Jozuei, vyriausiajam kunigui, bei tautos likučiui:3 ‘Kas iš jūsų matė šiuos namus pirmykštėje šlovėje? Kaip jie jums dabar atrodo? Ar jie neatrodo jums mažos vertės?4 Bet būk drąsus, Zorobabeli,­sako Viešpats.­Būk drąsus, Jozue, Jehocadako sūnau, vyriausiasis kunige! Būkite drąsūs, visi krašto žmonės! Dirbkite! Aš esu su jumis,­sako kareivijų Viešpats.­5 Kaip jums pažadėjau išeinant iš Egipto, taip ir dabar mano dvasia yra tarp jūsų. Nebijokite!’6 Nes taip sako kareivijų Viešpats: ‘Netrukus Aš dar kartą sudrebinsiu dangus ir žemę, jūrą ir sausumą.7 Aš supurtysiu visas tautas ir visų tautų laukiamasis ateis. Ir Aš pripildysiu šiuos namus šlove,­sako kareivijų Viešpats’.8 ‘Mano yra sidabras ir mano­ auksas’,­sako kareivijų Viešpats.9 ‘Šitų paskutinių namų šlovė bus didesnė už pirmųjų. Šioje vietoje Aš suteiksiu ramybę savo tautai’,­sako kareivijų Viešpats".10 Antraisiais Darijaus metais, devinto mėnesio dvidešimt ketvirtą dieną, Viešpats kalbėjo pranašui Agėjui:11 "Pasiklausk kunigų apie įstatymą, sakydamas:12 ‘Jei kas neša pašvęstą mėsą savo drabužio skverne ir skvernu paliečia duoną, viralą, vyną, aliejų ar bet kokį valgį, ar tas maistas tampa šventu?’ " Kunigai atsakė: "Ne".13 Agėjas vėl klausė: "Jei kas susitepęs lavonu, paliečia ką nors iš tų dalykų, ar tai tampa sutepta?" Kunigai atsakė: "Taip".14 Tada Agėjas tarė: "Tokia yra ši tauta ir šie žmonės mano akivaizdoje,­sako Viešpats.­Ir tokie yra jų visi darbai, ir tai, ką jie aukoja, yra sutepta.15 Dabar stebėkite, kas vyko iki šios dienos, kai dar nebuvo padėtas akmuo Viešpaties šventykloje.16 Jūs ateidavote prie dvidešimties saikų javų krūvos, o atrasdavote tik dešimt. Priėję prie spaustuvo pasisemti penkiasdešimt saikų, terasdavote dvidešimt.17 Aš naikinau jūsų darbą sausra, pelėsiais ir kruša, bet jūs negrįžote pas mane,­sako Viešpats.­18 Dabar stebėkite nuo šios dienos, nuo devinto mėnesio dvidešimt ketvirtos dienos, kai buvo padėtas Viešpaties šventyklos pamatas.19 Ar dar yra sėklos aruode? Vynmedis, figmedis, granatmedis ir alyvmedis dar neneša vaisiaus. Nuo šios dienos Aš jus laiminsiu!"20 Viešpats vėl kalbėjo Agėjui dvidešimt ketvirtą mėnesio dieną:21 "Sakyk Zorobabeliui, Judo valdytojui: ‘Aš supurtysiu dangų ir žemę,22 nuversiu karalysčių sostus ir sunaikinsiu pagonių karalysčių galybę. Aš apversiu kovos vežimus ir tuos, kurie juose sėdi, žirgai ir raiteliai kris nuo kardo.23 Tą dieną paimsiu tave, Zorobabeli, Salatielio sūnau, mano tarne, ir padarysiu tave antspaudo žiedu, nes Aš tave išsirinkau,­sako kareivijų Viešpats’ ".

Veja também

Publicidade
Ageu
Ver todos os capítulos de Ageu
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_11-41-06-