Publicidade

1 Coríntios 1

23 maar ons verkondig Christus wat gekruisig is, 'n struikelblok vir die Jode en dwaasheid vir die Grieke;24 maar vir die wat geroep is, Jode sowel as Grieke: Christus, die krag van God en die wysheid van God.25 Want wat dwaas is by God, is wyser as die mense; en wat swak is by God, is sterker as die mense.

Veja também

Publicidade
1 Coríntios
Ver todos os capítulos de 1 Coríntios