Publicidade

1 Coríntios 15

20 Maar nou, Christus is opgewek uit die dode; Hy het die eersteling geword van die wat ontslaap het.21 Want aangesien die dood deur 'n mens is, is die opstanding van die dode ook deur 'n mens.22 Want soos hulle almal in Adam sterwe, so sal hulle ook almal in Christus lewend gemaak word;

Veja também

Publicidade
1 Coríntios
Ver todos os capítulos de 1 Coríntios
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_11-41-06-