3 Want in die eerste plek het ek aan julle oorgelewer wat ek ook ontvang het, dat Christus vir ons sondes gesterf het volgens die Skrifte;4 en dat Hy begrawe is, en dat Hy op die derde dag opgewek is volgens die Skrifte;5 en dat Hy aan C,fas verskyn het; daarna aan die twaalf.6 Daarna het Hy verskyn aan oor die vyf honderd broeders tegelyk, waarvan die meeste nou nog lewe, maar sommige al ontslaap het.
Publicidade
1 Coríntios 15
Veja também
Publicidade