Publicidade

1 Coríntios 15

51 Kyk, ek deel julle 'n verborgenheid mee: Ons sal wel nie almal ontslaap nie, maar ons sal almal verander word,52 in 'n oomblik, in 'n oogwink, by die laaste basuin; want die basuin sal weerklink, en die dode sal onverganklik opgewek word; en ons sal verander word.

Veja também

Publicidade
1 Coríntios
Ver todos os capítulos de 1 Coríntios