2 Weet julle nie dat die heiliges die wêreld sal oordeel nie? En as die wêreld deur julle geoordeel word, is julle dan onbevoeg vir die geringste regsake?3 Weet julle nie dat ons engele sal oordeel nie, hoeveel te meer die alledaagse dinge?
Publicidade
1 Coríntios 6
Veja também
Publicidade