Publicidade

1 João 4

20 As iemand sê: Ek het God lief -- en sy broeder haat, is hy 'n leuenaar; want wie sy broeder wat hy gesien het, nie liefhet nie, hoe kan hy God liefhê wat hy nie gesien het nie?21 En hierdie gebod het ons van Hom dat hy wat God liefhet, ook sy broeder moet liefhê.

Veja também

Publicidade
1 João
Ver todos os capítulos de 1 João