Publicidade

1 Reis 19

11 En Hy sê: Gaan uit en staan op die berg voor die aangesig van die HERE. En kyk, die HERE het verbygegaan, terwyl 'n groot en sterk wind die berge skeur en die rotse verbreek voor die HERE uit; in die wind was die HERE nie. En n die wind 'n aardbewing; in die aardbewing was die HERE nie.12 En n die aardbewing 'n vuur; in die vuur was die HERE nie. En n die vuur die gesuis van 'n sagte koelte.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_11-41-06-