3 Soos ek jou versoek het toe ek na Macedonië op reis was, moet jy in Âfese wag om sekere persone te beveel dat hulle geen ander leer moet leer nie,4 en hulle nie besig hou met fabels en eindelose geslagsregisters nie, wat net twisvrae bevorder meer as stigting van God wat in die geloof is.
Publicidade
1 Timóteo 1
Publicidade
Veja também
Publicidade