Publicidade

1 Timóteo 5

17 Laat die ouderlinge wat goed regeer, dubbele eer waardig geag word, veral die wat arbei in woord en leer.18 Want die Skrif sê: Jy mag 'n os wat graan dors, nie muilband nie; en: Die arbeider is sy loon werd.

Veja também

Publicidade
1 Timóteo
Ver todos os capítulos de 1 Timóteo