Publicidade

1 Tessalonicenses 5

1 Maar oor die tye en geleenthede, broeders, het julle nie nodig dat aan julle geskryf word nie;2 want julle weet self baie goed dat die dag van die Here kom net soos 'n dief in die nag.3 Want wanneer hulle sê: Vrede en veiligheid -- dan oorval 'n skielike verderf hulle soos die barensnood 'n swanger vrou, en hulle sal sekerlik nie ontvlug nie.

Veja também

Publicidade
1 Tessalonicenses
Ver todos os capítulos de 1 Tessalonicenses