12 Maar wat ek doen, sal ek nog doen om die aanleiding af te sny vir die wat 'n aanleiding wil hê, sodat hulle in die saak waar hulle op roem, net soos ons bevind mag word.13 Want sulke mense is valse apostels, bedrieglike arbeiders wat hulleself verander in apostels van Christus.14 En geen wonder nie! Want die Satan self verander hom in 'n engel van die lig.15 Dit is dus niks besonders wanneer sy dienaars hulle ook voordoen as dienaars van geregtigheid nie. Maar hulle einde sal wees volgens hulle werke.
Publicidade
2 Coríntios 11
Veja também
Publicidade