10 Aan wie julle iets vergewe, vergeef ek ook; want wie ek ook vergeef het -- as ek iets vergeef het -- dit was om julle ontwil voor die aangesig van Christus, sodat ons nie deur die Satan bedrieg sou word nie;11 want ons is met sy planne nie onbekend nie.
Publicidade
2 Coríntios 2
Veja também
Publicidade