Publicidade

2 Timóteo 1

6 Om hierdie rede herinner ek jou daaraan om die genadegawe van God aan te wakker wat in jou is deur die oplegging van my hande.7 Want God het ons nie 'n gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing.

Publicidade

Veja também

Publicidade
2 Timóteo
Ver todos os capítulos de 2 Timóteo