10 Daarop het die broeders dadelik in die nag Paulus en Silas na Ber,a weggestuur. En toe hulle daar kom, het hulle na die sinagoge van die Jode gegaan.11 En hierdie mense was edelmoediger as die in Thessalon¡ka; hulle het die woord met alle welwillendheid ontvang en elke dag die Skrifte ondersoek of hierdie dinge so was.12 Baie van hulle het dan ook gelowig geword, en van die aansienlike Grieke 'n groot aantal, vroue en manne.
Publicidade
Atos 17
Veja também
Publicidade