5 En daar het in Jerusalem Jode gewoon, godsdienstige manne, uit elke nasie wat onder die hemel is.7 en hulle was almal verbaas en verwonderd en sê vir mekaar: Is almal wat daar spreek, dan nie Galileërs nie?11 Kretense en Arabiere -- ons hoor hulle in ons eie taal oor die groot dade van God spreek.
Publicidade
Atos 2
Veja também
Publicidade