2 In daardie dae het ek, Daniël, drie volle weke getreur.3 Smaaklike spys het ek nie geëet en vleis en wyn het nie in my mond gekom nie; en ek het my glad nie gesalf nie, totdat drie volle weke om was.
Publicidade
Daniel 10
Veja também