6 En hierdie woorde wat ek jou vandag beveel, moet in jou hart wees;7 en jy moet dit jou kinders inskerp en daaroor spreek as jy in jou huis sit en as jy op pad is en as jy gaan lê en as jy opstaan.8 Ook moet jy dit as 'n teken bind op jou hand, en dit moet as 'n voorhoofsband tussen jou oë wees.9 En jy moet dit op die deurposte van jou huis en op jou poorte skrywe.
Publicidade
Deuteronômio 6
Veja também
Publicidade