Publicidade

Efésios 3

16 dat Hy aan julle mag gee na die rykdom van sy heerlikheid om met krag versterk te word deur sy Gees in die innerlike mens,17 sodat Christus deur die geloof in julle harte kan woon, julle wat in die liefde gewortel en gegrond is,

Publicidade

Veja também

Publicidade
Efésios
Ver todos os capítulos de Efésios