Publicidade

Efésios 5

11 en hou nie gemeenskap met die onvrugbare werke van die duisternis nie, maar bestraf dit liewer.12 Want wat in die geheim deur hulle gedoen word, is skandelik selfs om te noem.13 Maar al die dinge wat deur die lig bestraf word, word openbaar; want alles wat openbaar word, is lig.14 Daarom sê Hy: Ontwaak, jy wat slaap, en staan op uit die dode, en Christus sal oor jou skyn.

Publicidade

Veja também

Publicidade
Efésios
Ver todos os capítulos de Efésios