Publicidade

Efésios 5

18 Moenie dronk word van wyn nie -- daarin is losbandigheid; maar word met die Gees vervul.19 Spreek onder mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere; en sing en psalmsing in julle hart tot eer van die Here,20 terwyl julle God die Vader altyd vir alles dank in die Naam van onse Here Jesus Christus,

Publicidade

Veja também

Publicidade
Efésios
Ver todos os capítulos de Efésios