Publicidade

Efésios 5

22 Vroue, wees aan julle eie mans onderdanig, soos aan die Here.23 Want die man is die hoof van die vrou, soos Christus ook Hoof is van die gemeente; en Hy is die Verlosser van die liggaam.24 Maar soos die gemeente aan Christus onderdanig is, so moet die vroue dit ook in alles aan hul eie mans wees.

Veja também

Publicidade
Efésios
Ver todos os capítulos de Efésios