13 Maar Moses het aan die volk gesê: Wees nie bevrees nie, staan vas en aanskou die verlossing van die HERE wat Hy vandag vir julle sal bewerk; want soos julle die Egiptenaars vandag sien, sal julle hulle nie weer sien in ewigheid nie.14 Die HERE sal vir julle stry, en julle moet stil wees.
Publicidade
Êxodo 14
Publicidade
Veja também
Publicidade