Publicidade

Filipenses 2

5 Want hierdie gesindheid moet in julle wees wat ook in Christus Jesus was.6 Hy, wat in die gestalte van God was, het dit geen roof geag om aan God gelyk te wees nie,7 maar het Homself ontledig deur die gestalte van 'n dienskneg aan te neem en aan die mense gelyk geword;

Veja também

Publicidade
Filipenses
Ver todos os capítulos de Filipenses