Publicidade

Filipenses 4

6 Wees oor niks besorg nie, maar laat julle begeertes in alles deur gebed en smeking met danksegging bekend word by God.7 En die vrede van God, wat alle verstand te bowe gaan, sal julle harte en julle sinne bewaar in Christus Jesus.

Veja também

Publicidade
Filipenses
Ver todos os capítulos de Filipenses