24 Dit is sinnebeelde, want die vroue staan vir twee verbonde: een, van die berg Sinai afkomstig, wat vir die slawerny kinders baar -- dit is Hagar;25 want Hagar staan vir die berg Sinai in Arabië en kom ooreen met die teenswoordige Jerusalem en is met haar kinders saam in slawerny.26 Maar Jerusalem daarbo is vry; en dit is die moeder van ons almal.
Publicidade
Gálatas 4
Veja também
Publicidade