Publicidade

Hebreus 10

23 Laat ons die belydenis van die hoop onwankelbaar vashou, want Hy wat dit beloof het, is getrou;24 en laat ons op mekaar ag gee om tot liefde en goeie werke aan te spoor;25 en laat ons ons onderlinge byeenkoms nie versuim soos sommige die gewoonte het nie, maar laat ons mekaar vermaan, en dit des te meer namate julle die dag sien nader kom.

Veja também

Publicidade
Hebreus
Ver todos os capítulos de Hebreus