Publicidade

Hebreus 13

1 Die broederliefde moet bly.2 Vergeet die gasvryheid nie, want daardeur het sommige, sonder om dit te weet, engele as gaste geherberg.3 Dink aan die gevangenes asof julle medegevangenes is, en aan die wat mishandel word, as mense wat self ook 'n liggaam het.

Veja também

Publicidade
Hebreus
Ver todos os capítulos de Hebreus