9 Daar bly dus 'n sabbatsrus oor vir die volk van God;10 want wie in sy rus ingegaan het, rus ook self van sy werke soos God van syne.11 Laat ons ons dan beywer om in te gaan in die rus, sodat niemand in dieselfde voorbeeld van ongehoorsaamheid mag val nie.
Publicidade
Hebreus 4
Veja também
Publicidade