4 Want dit is onmoontlik om die wat eenmaal verlig geword het en die hemelse gawe gesmaak en die Heilige Gees deelagtig geword het,5 en die goeie woord van God gesmaak het en die kragte van die toekomstige wêreld,6 en afvallig geword het -- om die weer tot bekering te vernuwe, omdat hulle ten opsigte van hulleself die Seun van God weer kruisig en openlik tot skande maak.
Publicidade
Hebreus 6
Veja também
Publicidade