Publicidade

Isaías 41

13 Want Ek, die HERE jou God, gryp jou regterhand aan, Ek wat vir jou sê: Wees nie bevrees nie, Ek help jou.14 Wees nie bevrees nie, wurmpie Jakob, volkie Israel! Âk help jou, spreek die HERE, en jou Losser is die Heilige van Israel.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_11-41-06-