1 In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God.2 Hy was in die begin by God.3 Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan wat ontstaan het nie.
Publicidade
João 1
Veja também