Publicidade

João 19

26 En toe Jesus sy moeder sien en die dissipel wat Hy liefgehad het, by haar staan, sê Hy vir sy moeder: Vrou, d r is u seun!27 Daarop sê Hy vir die dissipel: D r is jou moeder! En van daardie uur af het die dissipel haar in sy huis geneem.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_11-41-06-