Publicidade

João 3

5 Jesus antwoord: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir jou, as iemand nie gebore word uit water en Gees nie, kan hy in die koninkryk van God nie ingaan nie.6 Wat uit die vlees gebore is, is vlees; en wat uit die Gees gebore is, is gees.7 Moenie jou verwonder dat Ek vir jou gesê het, julle moet weer gebore word nie.

Veja também

Publicidade