66 Hieroor het baie van sy dissipels teruggegaan en nie meer saam met Hom gewandel nie.67 Toe sê Jesus vir die twaalf: Wil julle nie ook weggaan nie?68 En Simon Petrus antwoord Hom: Here, na wie toe sal ons gaan? U het die woorde van die ewige lewe.69 En ons het geglo en erken dat U die Christus is, die Seun van die lewende God.
Publicidade
João 6
Veja também
Publicidade