21 en gesê: Naak het ek uit my moeder se skoot gekom, en naak sal ek daarheen terugkeer. Die HERE het gegee, en die HERE het geneem: die Naam van die HERE sy geloofd!22 By dit alles het Job nie gesondig en aan God niks ongerymds toegeskrywe nie,
Publicidade
Jó 1
Veja também
Publicidade