5 Daar was in die dae van Herodes, koning van Jud,a, 'n sekere priester met die naam van Sagar¡a, uit die afdeling van Ab¡a; en sy vrou was uit die dogters van A„ron, en haar naam was Elisabet.6 En hulle was altwee regverdig voor God en het in al die gebooie en regte van die Here onberispelik gewandel.
Publicidade
Lucas 1
Veja também
Publicidade