Publicidade

Lucas 14

1 En toe Hy in die huis van een van die owerstes van die Fariseërs gegaan het om brood te eet op die sabbat, het hulle Hom in die oog gehou.2 En daar was voor Hom 'n man wat die water gehad het.3 En Jesus het gespreek en aan die wetgeleerdes en Fariseërs gesê: Is dit geoorloof om op die sabbat te genees?4 Maar hulle het stilgebly. Toe neem Hy hom en maak hom gesond en laat hom gaan.

Veja também

Publicidade