Publicidade

Lucas 2

1 En in daardie dae het daar 'n bevel uitgegaan van keiser Augustus dat die hele wêreld ingeskryf moes word.2 Hierdie eerste inskrywing het plaasgevind toe Cir,nius goewerneur van S¡rië was.3 En almal het gegaan om ingeskryf te word, elkeen na sy eie stad.4 En Josef het ook opgegaan van Galil,a, uit die stad N saret, na Jud,a, na die stad van Dawid, wat Betlehem genoem word, omdat hy uit die huis en geslag van Dawid was,5 om hom te laat inskrywe saam met Maria, die vrou aan wie hy hom verloof het, wat swanger was.

Veja também

Publicidade