4 En Josef het ook opgegaan van Galil,a, uit die stad N saret, na Jud,a, na die stad van Dawid, wat Betlehem genoem word, omdat hy uit die huis en geslag van Dawid was,5 om hom te laat inskrywe saam met Maria, die vrou aan wie hy hom verloof het, wat swanger was.6 En terwyl hulle daar was, is die dae vervul dat sy moes baar;7 en sy het haar eersgebore Seun gebaar en Hom toegedraai in doeke en Hom in die krip neergelê, omdat daar vir hulle geen plek in die herberg was nie.
Publicidade
Lucas 2
Veja também
Publicidade