Publicidade

Lucas 3

23 En Hy, Jesus, was omtrent dertig jaar oud toe Hy begin leer het; en Hy was, soos hulle gemeen het, die seun van Josef, die seun van Eli,24 die seun van Mattat, die seun van Levi, die seun van Melgi, die seun van Janna, die seun van Josef,25 die seun van Mattat¡as, die seun van Amos, die seun van Nahum, die seun van Esli, die seun van N ggai,26 die seun van Ma„t, die seun van Mattat¡as, die seun van S,me‹, die seun van Josef, die seun van Juda,27 die seun van Johanan, die seun van Resa, die seun van Serubb bel, die seun van Se ltiël, die seun van Ner¡ja,28 die seun van Melgi, die seun van Addi, die seun van Kosam, die seun van Elmodam, die seun van Er,29 die seun van Joses, die seun van Eliëser, die seun van Jorim, die seun van Mattat, die seun van Levi,30 die seun van S¡meon, die seun van Juda, die seun van Josef, die seun van Jonan, die seun van Âljakim,31 die seun van Mel,as, die seun van Mainan, die seun van M ttata, die seun van Natan, die seun van Dawid,32 die seun van Isai, die seun van Obed, die seun van Boas, die seun van Salmon, die seun van Nagson,33 die seun van Amm¡nadab, die seun van Ram, die seun van Hesron, die seun van Peres, die seun van Juda,34 die seun van Jakob, die seun van Isak, die seun van Abraham, die seun van Tera, die seun van Nahor,35 die seun van Serug, die seun van Rehu, die seun van Peleg, die seun van Heber, die seun van Sela,36 die seun van Kainan, die seun van Arp gsad, die seun van Sem, die seun van Noag, die seun van Lameg,37 die seun van Metusala, die seun van Henog, die seun van Jered, die seun van Mehal leël, die seun van Kenan,38 die seun van Enos, die seun van Set, die seun van Adam, die seun van God.

Veja também

Publicidade
Bíblia Online Bíblia Online

Bíblia Online • Versão: 2026-04-20_11-41-06-