35 En Jakobus en Johannes, die seuns van Sebed,Âs, het na Hom gekom en gesê: Meester, ons wil hê dat U vir ons moet doen wat ons U ook al mag vra.36 En Hy sê vir hulle: Wat wil julle hê moet Ek vir julle doen?37 En hulle antwoord Hom: Gee aan ons dat ons mag sit in u heerlikheid, een aan u regter-- en een aan u linkerhand.
Publicidade
Marcos 10
Veja também
Publicidade