Publicidade

Marcos 10

6 maar van die begin van die skepping af het God hulle man en vrou gemaak.7 Om hierdie rede sal die man sy vader en moeder verlaat en sy vrou aankleef,8 en hulle twee sal een vlees word, sodat hulle nie meer twee is nie, maar een vlees.9 Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie.

Veja também

Publicidade
Marcos
Ver todos os capítulos de Marcos