Publicidade

Marcos 3

28 Voorwaar Ek sê vir julle, al die sondes sal die mensekinders vergewe word en al die lasteringe wat hulle mag uitgespreek het;29 maar wie teen die Heilige Gees gelaster het, het geen vergifnis tot in ewigheid nie, maar is skuldig aan die ewige oordeel --30 omdat hulle gesê het: Hy het 'n onreine gees.

Publicidade

Veja também

Publicidade
Marcos
Ver todos os capítulos de Marcos