46 En terwyl Hy nog met die skare spreek, staan sy moeder en broers daarbuite en wou graag met Hom praat.47 Toe sê iemand vir Hom: D r staan u moeder en u broers buite en wil graag met U praat.48 Maar Hy antwoord en sê vir die een wat Hom dit vertel het: Wie is my moeder? En wie is my broers?49 En Hy steek sy hand oor sy dissipels uit en sê: D r is my moeder en my broers.50 Want elkeen wat die wil doen van my Vader wat in die hemele is, die is my broer en suster en moeder.
Publicidade
Mateus 12
Veja também
Publicidade